

Sauvignon Country Lodge****
Farm number 13747, Addy Road, Wellington
Gemiddelde koste per nag,
vir twee R 950
Cummings Bed & Breakfast ***
20 Cummings Street, Wellington
Gemiddelde koste per nag,
vir twee R 880
Mattie - 021 873 3474
Monte Video Guesthouse
Church Street, Wellington
Gemiddelde koste per nag,
vir twee R 1100
Albertus and Dalene Buckle
021 873 4765 or 083 460 8060
Allegro Cottages (Self-catering)
16A Cummings Street, Wellington
Gemiddelde koste per nag, vir twee: R 640 (selfsorg)
Leoni -084 366 6911


Wellington is ongeveer ‘n uur se ry vanaf Kaapstad en het 25 gastehuise beskikbaar, waarvan meeste 3 ster is. Die genoemde opsies is baie naby geleë aan Leeuwrivier. Vir ‘n volledige lys van die mees populêre verblyf opsies, skakel Sunette gerus op 082 312 4044 of besoek en bespreek maklik op www.booking.com.

