top of page
Kom Foto
Kom Dans

Volg en deel met ons die opwinding wat lei na die groot dag deur #HeinrichandSunette op Twitter, Instagram en Facebook te gebruik. Ons is mal oor fotos , so help ons om ʼn foto-mooi tydlyn te bou van ons dag deur al jou fotos gedurende die dag op jou sosiale media met die hashtag te koppel. Daar sal ietsie spesiaal wees vir die persoon met die beste foto!

Ons wil graag hê almal moet die dag ten volle geniet saam met ons op die dansbaan, so stuur asseblief vir ons jou gunstelling musiek versoeke en ons sal dit op die Jukebox speel lys sit.

WEDDING

23 APRIL , 2016

© 2016 by Paper Heart Designs

bottom of page