top of page
DIE Seremonie

WAAR: NG Moederkerk, Wellington – Dit is in hierdie ongelooflike mooi historiese kerk, waar trou beloftes al vir die laaste 175 jaar afgelê word, waar ons die getroude lewe gaan instap in die teenwoordigheid van God, ons familie en vriende.

TYD:  4nm

ADRES:  Hoek van Kerk Straat & Hoof Weg, Wellington, Wes-Kaap

REIS TYD: vanaf Kaapstad 60 minute (60km)

GPS KOORDINATE: -33.642245, 19.003898

INFO: Ongelukkig geen kinders

DRAG KODE: Deftig

DIE Makietie

WAAR: Die historiese plaas, Leeuwrivier, is slegs ‘n uur se ry vanaf Kaapstad, ongeveer 4km buite die plattelandse dorp, Wellington. Hierdie pragtige Bolandse plaas lê aan die voet van die Hawekwa Bergreeks en is waar daar fees gevier gaan word.

TYD:  6nm

ADRES: Cummings St, Wellington, Wes-Kaap. Uit Kerk Straat, volg Cummings Straat, en draai af na regs voor die teerpad eindig. (as jy op ‘n grond pad is, sonder om regs te draai – gaan terug) Die grondpad van 1.56 km aan jou regterkant sal jou direk na die Leeuwrivier hekke neem.

REIS TYD: vanaf kerk na onthaal 9 minute (4km)

GPS KOORDINATE: -33.651525, 19.038406

WEDDING

23 APRIL , 2016

© 2016 by Paper Heart Designs

bottom of page